Jou Nuwe Baba » Authors

Megan Faure BSc, AT, ATR sy is ‘n lektor by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Sensoriese Integrasie (SAISI) waar sy gereeld lesings vir professionele persone en ouers oor verskeie baba- en kindersorg aangeleenthede lewer. Megan is die stigter en voorsitter van die opleidingsgroep vir sensoriese integrasie in kleuters. Sy skryf vir tydskifte en het talryke televisieoptredes gedoen en lewer praatjies oor die grootmaak van kinders. Sy is getroud en het ’n seun en twee dogters.