Vrese, angs, stres, aggressie en vloermoere

lizanneduplessies_afrikaans_q&a

Kom gesels saam tydens ons volgende #‎momsense sessie, waar die kenners sin maak van alles. Lizanne du Plessis gee antwoorde op die vrae wat elke ouer het rakende vrese, angs, stres, aggressie en vloermoere op 20 Mei om 8pm op Baba & Kleuter Facebook blad.

Datum: April 20
Tyd: 20:00 – 21:00
Plek: Baba & Kleuter Facebook blad